Client Testimonials

Hello

I just wanted to send a letter to say thank you to the amazing vets and receptionist who assisted us during an emergency late in the evening. Our cat Luna knocked over a bottle of olive oil and managed to cut a tendon in her foot and vein. We drove through from Century City and didn’t have to wait before she was seen to. The staff were so friendly and helpful, they told us where would go to get coffee, and by the time we came back Luna was waking up for the anesthetic. She also had a really cool bandage. Now she is fully recovered and has a tiny scar. The operation was done so well, it barely left a mark. She is back to running around the house, chasing her sister and jumping up to try and get bugs. So thank you!

PS: Please also tell the vet who operated that her tendon has stayed attached and she is able to stretch out her claws/toes individually. So she did an excellent job!

 

Beste Chris, 

Hoe kan ons ooit dankie se vir alles wat julle gedoen het vir Leila! 

Dankie dat jy(en jou assistant) so behulpsaam was daardie Donderdag in die oggend ure en dat jy die een was wat kalm gebly het ten midde van die trane wat baie vlak gesit het. 

Dankie dat jy als so eenvoudig as moontlik verduidelik het met wat heel moontlik fout was en wat gedoen sou word.  Dit het my gerus gestel dat sy in goeie hande is.  

Dankie ook dat jy so vroeg na die operasie ons verwittig het van wat toe eintlik fout was en dat als goed verloop het en dat sy ok is. 

Dankie ook vir die “ander Dr” (die engelse vroue Dr wat daarna 3x n dag gebel het en ook laat weet het hoe dit gaan met Leila).  Julle is voorwaar veearte wat ‘n passie en liefde het vir diere en jul werk. 

As almal maar net so was, sou die wereld ‘n beter plek gewees het vir alle diere. 

Ek sal julle voorwaar aanbeveel vir enige person wat ‘n goeie veearts nodig het.   

Julle sal nie verstaan hoe verlig ons is om ons Leila terug en gesond te he nie.   

Nogmaals baie dankie vir alles!!

Groete

Tobey, Quentin Pio

 

Hi team, 

It was a good few months ago now but I wanted to thank you for the condolence card. 

My dog Hooch passed away unexpectedly and I received a card from your offices a few weeks later – it really is a lovely gesture. 

Thank you for caring – thank you for taking the time to think of me and my boy.

Best,

Warren

 

Morning, 

I would just like to say a big thank you to Dr Bianca and the rest of the team for love and care given to Roxy while she was in hospital. She is back to her normal lively, loving self. 

Secondly, thank you for the regular progress updates and communication this really made it easier for us and gave us piece of mind knowing she was in good hands. 

Thank you again for your professional yet caring service.

Debi

 

Wat ‘n absolute voorreg was dit nie om vir meer as n week deel van julle te kon wees. Van die eerste oomblik wat ons (wat van ver gekom het) by Panorama Vet Clinic ingestap het, was al die personeel so vriendelik en behulpsaam.
Eerstens het Dr Michael Gray ‘n deeglike ondersoek op Kaylen ons hondekind gedoen en daarna die detail van die operasie met ons bespreek.
Van hieraf is ons elke oggend geskakel met gerusstelling dat dit goed gaan met Kaylen in die hospitaal.
Baie dankie vir almal, die ontvangsdames voor, sowel as al die mense agter die toe deure, julle is almal so professioneel en vriendelik, maak nie saak of ons vroeg of laat by julle kom draai het nie.
Wat n voorreg was dit nie.

Baie dankie

Riaan & Judy Visser
Noord Kaap